×

我們使用cookies幫助改善LingQ。通過流覽本網站,表示你同意我們的 cookie policy.


image

Wikitongues, Lindie speaking Afrikaans

Lindie speaking Afrikaans

Hallo, my naam is Lindie, ek is 19 jaar oud en ek is Suid Afrikaans.

My pa is 'n diplomaat, so ek het die grootste

deel van my lewe spandeer in Parys, Pakistan en Doebai.

Die enigste tyd, of plek wanneer ek eintlik Afrikaans kon praat was

in die huis saam met my familie, so ek het al van 'n paar mense gehoor dat

ek 'n vreemde aksent het as ek Afrikaans praat.

Toe ons in 2009 terrug getrek het van Doebai af Suid-Afrika toe

het ek vir die eerste keer Afrikaans as skoolvak geleer,

as huistaal afrikaans.

-----

Ek het toe eintlik die Matriek prys vir Afrikaans gewen tot my verbasing.

Ek het in daai vier jaar 'n nuwe liefde en belangsteling opgetel vir die taal,

veral gedigde en Afrikanse films.

Ek swot inlkigtingsontwerp op universiteit maar my passie is eintlik tale.

Ek droom om 10 tale te kan praat teen die tyd wat ek klaar is met universiteit.

Ek sal graag eendag wil werk in Suid-Korea in die ontwerp besigheid daar,

sodat ek my belangstelling en liefde vir die Koreanse taal en ontwerp kan meng,

so dit is my drome vir die toekoms.

Nou bly my ma-hulle en my jonger broerin Japan,

so ek probeer ook fokus ook om daai taal beter te leer sodat ek wanneer

ek vir hulle gaan kuier in 'n paar maande sal ek hopelik die taal kan praat.

Ek glo dat om 'n ander taal te praat maak vir jou 'n ander persoon en dit maak so veel deure oop,

en jy leer so veel oor ander kulture.

Tale is net fantasties, dis al wat ek kan se, dis fantasies.

So ja, dit was maar net 'n bietjie oor my absolute passie vir taal. Ja.

Subtitles by the Amara.org community

Lindie speaking Afrikaans Lindie spricht Afrikaans WIKITONGUES: Lindie speaking Afrikaans Lindie habla afrikáans Lindie parle afrikaans Lindie parla afrikaans リンディはアフリカーンス語を話します Lindie는 아프리칸스어를 구사합니다. Lindie spreekt Afrikaans Lindie mówi w języku afrikaans Lindie fala africâner Lindie talar afrikaans Lindie Afrikaans konuşuyor 林迪说南非荷兰语

Hallo, my naam is Lindie, ek is 19 jaar oud en ek is Suid Afrikaans. Hello, my name is Lindie I am 19 years old and I am South African. Bonjour, je m'appelle Lindie, j'ai 19 ans et je suis sud-africaine. Здравствуйте, меня зовут Линди, мне 19 лет, я южноафриканец.

My pa is 'n diplomaat, so ek het die grootste My father is a diplomat, so I spent the biggest Mon père est diplomate, donc j'ai passé la plus grande partie de ma vie à Paris, au Pakistan et à Dubaï. Мой отец дипломат, поэтому у меня самый большой

deel van my lewe spandeer in Parys, Pakistan en Doebai. part of my life in Paris, Pakistan and Dubai. Le seul moment, ou endroit, où je pouvais réellement parler afrikaans était à la maison avec ma famille, donc j'ai déjà entendu de quelques personnes que j'ai un accent étrange quand je parle afrikaans. часть моей жизни провела в Париже, Пакистане и Дубае.

Die enigste tyd, of plek wanneer ek eintlik Afrikaans kon praat was The only time, or the only place where I could speak Afrikaans was Quand nous sommes revenus de Dubaï en Afrique du Sud en 2009, j'ai appris l'afrikaans comme matière scolaire pour la première fois, Единственное время или место, где я действительно мог говорить на африкаанс, было

in die huis saam met my familie, so ek het al van 'n paar mense gehoor dat in the house with my family. So I have heard from a few people that comme langue maternelle.

ek 'n vreemde aksent het as ek Afrikaans praat. I have a strange accent when I speak Afrikaans. -----

Toe ons in 2009 terrug getrek het van Doebai af Suid-Afrika toe When we moved back from Dubai to South Africa in 2009

het ek vir die eerste keer Afrikaans as skoolvak geleer, I learnt Afrikaans on school level for the first time,

as huistaal afrikaans. as home language Afrikaans.

----- (not first additional language - there are two options for Afrikaans in South African schools)

Ek het toe eintlik die Matriek prys vir Afrikaans gewen tot my verbasing. I ended up receiving the matric [last year of high school] Afrikaans prize to my surprise. J'ai en fait remporté le prix de l'afrikaans au baccalauréat, ce qui m'a surpris. Şaşırtıcı bir şekilde, Afrikaans dalında Matric ödülünü kazandım.

Ek het in daai vier jaar 'n nuwe liefde en belangsteling opgetel vir die taal, In those four years, I picked up a new love and interest in the language, Au cours de ces quatre années, j'ai développé un nouvel amour et un nouvel intérêt pour la langue,

veral gedigde en Afrikanse films. especially for poetry and Afrikaans films. surtout pour la poésie et les films afrikaans.

Ek swot inlkigtingsontwerp op universiteit maar my passie is eintlik tale. I study information design at university, but my passion is actually languages. Je suis actuellement étudiante en design d'information à l'université, mais ma passion réelle est les langues.

Ek droom om 10 tale te kan praat teen die tyd wat ek klaar is met universiteit. I dream to speak 10 languages by the time I am finished with university. Je rêve de pouvoir parler 10 langues d'ici la fin de mes études universitaires.

Ek sal graag eendag wil werk in Suid-Korea in die ontwerp besigheid daar, I would also like to work in South Korea, in the design industry, one day... J'aimerais un jour travailler en Corée du Sud dans le domaine du design,

sodat ek my belangstelling en liefde vir die Koreanse taal en ontwerp kan meng, so that I can mix my interests of language and design. afin de pouvoir combiner mon intérêt et mon amour pour la langue et le design coréens.

so dit is my drome vir die toekoms. Those are my dreams for the future. Ce sont mes rêves pour l'avenir.

Nou bly my ma-hulle en my jonger broerin Japan, Now my parents and my younger brother live in Japan, Ma mère et ma jeune sœur vivent maintenant au Japon.

so ek probeer ook fokus ook om daai taal beter te leer sodat ek wanneer so I am focusing on learning Japanese better so that when I... Donc, je m'efforce également de me concentrer pour apprendre cette langue afin que lorsque je les rendrai visite dans quelques mois, j'espère pouvoir parler la langue.

ek vir hulle gaan kuier in 'n paar maande sal ek hopelik die taal kan praat. visit them in a few months, I will be able to speak the language. Je crois que parler une autre langue te transforme en une autre personne et cela ouvre tellement de portes,

Ek glo dat om 'n ander taal te praat maak vir jou 'n ander persoon en dit maak so veel deure oop, I believe that learning another language makes you another person, and it opens so many doors et tu en apprends tellement sur d'autres cultures.

en jy leer so veel oor ander kulture. and you learn so much more about other cultures Les langues sont tout simplement fantastiques, c'est tout ce que je peux dire, c'est fantastique.

Tale is net fantasties, dis al wat ek kan se, dis fantasies. And languages are just fantastic. That is all I can say...its fantastic. Donc oui, c'était juste un peu de ma passion absolue pour les langues. Oui.

So ja, dit was maar net 'n bietjie oor my absolute passie vir taal. Ja. So yes, that was just a bit about my absolute passion for language. Yeah.

Subtitles by the Amara.org community Subtitles by the Amara.org community Sous-titres par la communauté Amara.org